Kruidjie Roer My
Kruidjie Roer My
Pienaar, Antoinette
product information
Condition: New, UPC: 9781415209271, Publication Date: Sun, April 1, 2018, Type: Paperback ,
join & start selling
description
6Toe Antoinette Pienaar, Afrikaanse sangeres en aktrise, die eerste keer staan voor oom Johannes Willemse, legendariese Griekwa-heler, sê hy: "Hier kom Juffrou nou eers aan!" Want toe het oom Johannes al byna veertig jaar lank drome gekry van die vrou met die rooi bakkie aan wie hy sy kennis sou oordra. Kennis wat terug tot in die antieke verskiet van oupa na kleinseun aangegee is. Ná jare se vakleerlingskap het die eerste uitgawe van Kruidjie roer my verskyn. Dié boek oor wat Karookruie vir jou kan doen het sy plek as klassieke werk ingeneem. In Kruidjie roer my hoor 'n mens die warm stem van Antoinette soos duisende luisteraars na haar gewilde rubriek op rsg dit ken: vol begrip en deernis, altyd met 'n staaltjie en boweal die ruimhartige mededeling van haar kennis en oom Johannes se wysheid wat nie net na jou liggaam omsien nie, maar ook jou gees dokter. 'n Boek vol mooi name, soos kokkoromoniet, rooivergeetwortels en louhout. En met 'n weelde aan stories en raad wat nou weer beskikbaar is.
reviews

Be the first to write a review

member goods

No member items were found under this heading.

notems store

Deck the Shelves Cozy Socks ...

by Out of Print

Gifts/Cards /Other

$10.85

2023 She Believed She Could ...

by

Calendar/Blank Book /Other

$9.74

listens & views

ELEVEN

by REAMONN

COMPACT DISC

out of stock

$13.99

QUE ME VAS A DECIR ...

by DEL RIO,LAURA

COMPACT DISC

out of stock

$10.99

I WISH I HAD A ...

by GEEZINSLAWS

COMPACT DISC

out of stock

$15.49

Return Policy

All sales are final

Shipping

No special shipping considerations available.
Shipping fees determined at checkout.
promoting relevance through notable postings ]

A notem is a meaningful post that highlights an experience, idea, topic of interest, an event ... whatever a member believes worthy of discussion. Each notem becomes a pathway by which to make meaningful connections.

notems is a free, global social network that rewards members by the number and quality of notems they post.

notemote® © . Privacy Policy. Developed by Hartmann Software Group